Read & Study the Bible Online - Bible Portal
Die 8 Pilare Van Uitnemendheid
Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is 'n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan.
ebook, 560 pages

Published June 1st 2012 by Struik Christian Media (first published January 1st 2012)

Group of Brands