Die slot van die 14 nuwe lidmate se belydenisaflegging, waarna die gemeente hulle Psalm 134 toesing tydens die oggenddiens in die Gereformeerde Kerk Die Kandelaar op Sondag 27 Oktober 2019 gelei deur dr. Chris Botha. Die orrelis is Henk Jonkers.