Al het die skole gesluit, gaan ons hierdie week, en volgende week nog voort met ons Ekerk Lewendig Bybelreis. Stephan Joubert is hierdie Vrydag oggend om 9:00 aan die woord waar ons stilstaan by Psalm 130.