Ons kyk vanoggend na Job 7:1-21 met die tema: Die regte perspektief is belangrik. Wat was Job se perspektief? Wat is die perspektief wat ons moet hê?
-----------------------------------
Vir die inbetaling van die Kollekte, skenkings of dankoffers gebruik asb die onderstaande bankbesonderhede. Baie dankie daarvoor!

*DIAKONIE Rekening (Vir Kollekte)*
Rekeningnaam: Bloempark Diakonie
ABSA Tjekrekening
Rek no: 1570280321
Takkode: 632005

*KERKKAS (vir dankoffers en skenkings - sit u naam, van en wyknommer by asb)*
Rekeningnaam: GK Bloempark
Absa Loch Logan
Rekeningnommer: 047 0341 688
Takkode: 334134