Reis deur die Psalms saam met Willie Joubert.


Faithful hands of Getroue Hande is 'n Bediening wat gefokus is op gehoorsaamheid aan God se Woord.

Ons poog om die waarheid van gehoorsaamheid te bedien wêreldwyd in die voorbereiding van Sy bruid en Jesus se koms.

As u graag met ons wil hande vat en hierdie bediening wil ondersteun, kan u ons per e-pos bereik by faithfulhands2obey@gmail.com
0824465907

Vir Finansiële ondersteuning:

Faithful Hands

Eerste Nasionale Bank Tjek acc.

Rek nr: 62680015099