Die Gereformeerde Kerk Pretoria (in die Paul Krugerkerk) sing
Psalm 100:1–4 tydens die eerste diens op Sondag 8 Maart 2020 onder leiding van br. Hannes Noëth, wat ’n preek voorgehou het wat voorberei is onder toesig van die Gereformeerde Kerk Totiusdal.