Die Gereformeerde Kerk Totiusdal sing Psalm 111:3–5 tydens die oggenddiens op Sondag 1 Desember 2019 onder leiding van ds. Henk Stavast met Maronel Stavast wat die orrel speel.