Die Gereformeerde Kerk Bergsig in die Pretoriase voorstad Mountain View sing Psalm 119:6 en 7 tydens die aanddiens op Sondag 19 Januarie 2020 onder leiding van ds. Anton Dednam, waarna hy die Seën uitspreek en die gemeente me die sing van Skrifberyming 13-3 antwoord.