Die Gereformeerde Kerk Bergsig in Mountain View, Pretoria sing Psalm 119:7 en 8 tydens die oggenddiens op Sondag 9 Februarie 2020 onder leiding van ds. Anton Dendam, pastor loci.