Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand in die ooste van Pretoria sing Psalm 121:1–4 op Sondagoggend 15 Maart 2020 met begeleiding deur Ansie Wichmann tydens die erediens onder leiding van die pastor loci, ds. Gerben Meijer.