Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand in die ooste van Pretoria sing Psalm 128:1 tot 4 met begeleiding deur Ansie Wichmann op Sondagoggend 15 Maart 2020 tydens die erediens onder leiding van die pastor loci, ds. Gerben Meijer.