Die oggenddiens op Sondag 28 Julie 2019 gelei deur ds. Anton Dednam. Dit was die laaste keer dat suster Martie Viljoen die gemeente gelei het nadat sy die betrekking as GK Annlin se orreliste aanvaar het.