Die Gereformeerde Kerk Hartbeespoortdam sing Psalm 18:1 en 4 met klavierbegeleiding (nadat die orrel vroegoggend probleme gegee het) op Sondag 15 Desember 2019. Ds. Frans van Dyk het die erediens gelei.