Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand in die ooste van Pretoria sing Psalm 25:6 en 7 met begeleiding deur Ansie Wichmann op Sondagoggend 15 Maart 2020 tydens die erediens onder leiding van die pastor loci, ds. Gerben Meijer.