Die Gereformeerde Kerk Totiusdal in Waverley, Pretoria, sing Psalm 33:6 en 11 op Sondag 23 Februarie 2020 tydens die laaste erediens onder leiding van ds. Henk Stavast, wat die beroep na die Gereformeerde Kerk Nylstroom aanvaar het.