Die Gereformeerde Kerk Centurion sing Psalm 34:6 tydens die oggenddiens op Sondag 10 November 2019 gelei deur ds. Gerrit Kruger. Die orreliste is Corlea van der Walt.