Die Gereformeerde Kerk Waterkloofrand sing Psalm 73:11 en 12 tydens die oggenddiens op Sondag 24 November 2019 waartydens dr. Douw Breed sy afskeidspreek gelewer het. Hy en Elize was amper 25 jaar lank aan die gemeente verbonde.