Die Gereformeerde Kerk Alberton sing Psalm 84:5, 6 aan die einde van die voorbereidingsdiens op Saterdagaand 23 November 2019 onder leiding van ds. Andries Kruger as deel van die gemeente se 80-jarige verjaardagnaweek.