Die Gereformeerde Kerk Bergsig in Mountain View, Pretoria, sing Psalm 90:6, 7, en tydens die oggenddiens op Sondag 5 Januarie 2020 onder leiding van ds. Anton Dednam, waarna hy die seën uitspreek.