Die Gereformeerde Kerk Pretoria-Wes in Proklamasieheuwel sing Ps. 9:1, 5, 7 en 10 onder leiding van Elsa Steinberg (orrel) en haar dogter Inge Pretorius (klavier) op Sondag 12 Januarie 2020 tydens die erediens gelei deur ds. Hessel Dijkstra, emeritus predikant.