Die Gereformeerde Kerk Totiusdal in Waverley, Pretoria, sing Psalms 89:1 en 124:1, 4 voor die begin van die erediens op Sondag 1 Desember 2019 onder leiding van ds. Henk Stavast met Maronel Stavat voor die orrel.