Die YouTube Channel is geskep om NG De Bruin Park Gemeente se preke beskikbaar te maak vir almal asook om terugvoer te gee rakende die projekte wat die kerk aan werk. Al die preke is verniet om te luister en te versprei. Preke word tussen Sondae en Dinsdae opgelaai en beskikbaar gestel. Daar word geen preke gedurende skool vakansies of langnaweke opgelaai nie. Kinderdienste en Jeugdienste word opgelaai of nie opgelaai nie afhangende van inhoud. Indien u meer vrae het moet nie huiwer om ons te kontak by Socialmedia@ngdebruinpark.co.za nie.