Heilige Gees bediening. Jesus Christus is die Seun van God: die Weg, die Waarheid en die Lewe. Jesus is die Verlosser en Here. Ons glo in God die Vader, God die Seun en in God die Heilige Gees. Die Bybel is die Woord van God.