Welkom mede-gelowige! Hier sal jy ons aanlyn-preke vind elke Sondag. Op Dinsdae stuur ons 'n Padkos stemboodskap vir die gemeente op ons Whatsapp sisteem. Op Woensdae ontvang die jongspan ook hul eie Kinderpadkos en Tienerpadkos vir die week. Kontak ons indien jy nie op ons Toringkerk Selfoon (Whatsapp) sisteem is nie. Stuur jou naam en van na die Toringkerk Selfoon (084 621 2094). Kontak ons by info@toringkerk.co.za vir verdere inligting.