Sal dit jou verbaas om te weet dat die Bybel oor drie hemele praat, en nie net een nie? Is jy nuuskierig oor die verskille tussen hierdie drie hemele en oor wat presies alles daar gebeur? Dan is die topverkoperskrywer, John Hagee, se nuwe boek, Die drie hemele, net die boek vir jou. In hierdie opvolg op sy topverkoperboek, Die vier bloed-mane, lig Hagee die sluier oor wat ons kan verwag aan die einde van ons aardse lewens – en waarom dit ook tyd is om te dink aan die wêreld wat na die dood wag. Hierdie interessante Bybelse toer van die hemel werp ook meer lig op ʼn feit waaraan min mense eintlik dink: die onsienbare geveg wat elke dag in die geesteswêreld rondom ons aan die gang is. In Die drie hemele gebruik Hagee die Woord, wetenskap en ongelooflike ware verhale oor bonatuurlike gebeurtenisse om die eerste hemel te ontdek. Dan ontbloot hy se diaboliese taktiek van die Satan in die tweede hemel en hoe hierdie taktiek elkeen van ons raak en beïnvloed. Laastens onthul hy diepe rykdom van die derde hemel en hoe ons hoop op daardie ewige tuiste ons lewe hier op aarde verander. Ontdek die drie hemele: Die eerste hemel – die hemel wat ons sien; Die tweede hemel – die middelhemel; Die derde hemel – die troonkamer van God. Die drie hemele verduidelik ook hoe die voortdurende stryd tussen die koninkryk van die lig en die duisternis die wêreldgeskiedenis deur die eeue beïnvloed het, hoe dit dryfkrag agter die magte in ons huidige kultuur is en hoe dit alles wat vir ons voorlê sal beïnvloed – vir ons en ons geliefdes.
Pastor John Hagee is the founder and Senior Pastor of Cornerstone Church in San Antonio, Texas, a nondenominational, evangelical church with more than 19,000 active members.
He is also the founder of John Hagee Ministries which broadcast the Gospel in America and over 200 countries around the globe through radio and television.
After actively supporting Israel and the Jewish people for more than 28 years, Pastor Hagee recently established Christians United for Israel, which provides a national association through which every pro--Israel church, para-church organization, ministry or individual in America can speak and act with one voice in support of Israel in matters related to biblical issues. Over 146,000 members are currently part of Christians United for Israel.
He has authored 25 major books ranging in topics from prophecy, marriage, family, biblical business principles and Israel. His most current writings are Financial Armageddon and Life's Challenges-Your Opportunities published by Strang Publications.
Pastor Hagee and his wife Diana have five married children and eight grandchildren.
... Show more